GrootFM TV
GrootFM TV
  • Видео 349
  • Просмотров 788 418
Hendrik se Hoop | 3 Julie 2024
Hendrik is in 2004 met diabetes gediagnoseer. Hy het sy eie besigheid gehad, en gedurende 2020 in ‘n skroef getrap en dit gevoel nie, as gevolg van die diabetes.
Toe hy die aand by die huis aankom en sy skoene uittrek, was dit die eerste keer wat hy besef het daar is groot fout. ‘n Week later, het hy met dieselfde voet weer in ‘n skroef getrap, en, dis hier waar sy gesondheid verswak het. Die infeksie in sy voet het na sy been gevorder, en is hy deur drie amputasies wat by sy voet begin het, en tot onder sy knie geëinding het. Hendrik (63) se vrou, Tonia (61) het vir GROOTfm 90.5 ‘n epos gestuur met ‘n hulpkreet om Hendrik te help met prostese. Hulle verdien tans ‘n SASA-inkomste, en Tonia...
Просмотров: 68

Видео

Ivan Botha & Donnalee Roberts | #DieGROOTtrek met Doepie en Nina
Просмотров 1329 часов назад
In die #DieGROOTtrek saam met Doepie en Nina gesels ons met die talentvolle Ivan Botha en Donnalee Roberts oor hul jongste TV-reeks, 'Eenkeer om die Son', wat elke Dinsdagaand om 8 uur op kykNET uitgesaai word. Ivan, wat ook die regisseur van die reeks is, en Donnalee deel hulle gedagtes en ervarings oor hierdie familie-verhaal. #DieGROOTtrek #GROOTgesprek #GROOTfm905
Michael Naranjo | #LunchPunch met Francois van Rensburg
Просмотров 60День назад
Michael Naranjo vertel van 'n skokkende ondervinding op die #LunchPunch met Francois van Rensburg!😮 #LunchPunch #GROOTgesprek #GROOTfm905
Hendrikus Hitge | Liefde en Lig, 'n Helder Vooruitsig | 19 Junie 2024
Просмотров 105День назад
Hendrikus en Melisa Hitge het by Prinshof-skool vir sig-gestremde en swaksiende kinders ontmoet. Vandag is hulle die trotse ouers van 2-jarige seun, Luan. Hendrikus kan naby sien, maar is baie swaksiende en Melisa is gediagnoseer met Retinitis Pigmentosa wat veroorsaak dat haar sig al hoe meer verswak. Melisa werk tans as ‘n voedseltegnoloog, maar haar werk is in gedrang soos haar sig verswak. ...
Cindy Swanepoel, Zak Hendrikz en Alby Michaels | #LunchPunch met Francois van Rensburg
Просмотров 69День назад
In die #LunchPunch met Francois van Rensburg gesels ons met die talentvolle akteurs oor hulle jongste projek, die verhoogproduksie 'Een', wat by die gewilde Innibos Kunstefees opgevoer word. Cindy Swanepoel, Zak Hendrikz, en Alby Michaels (Regisseur) deel hul gedagtes en ervarings oor hierdie unieke en roerende produksie. #LunchPunch #GROOTgesprek #GROOTfm905
Craig Hinds - Watershed | #LunchPunch met Francois van Rensburg
Просмотров 70День назад
Craig Hinds van Watershed kom sing live en vertel meer oor hulle nuwe vrystelling 'This Town'. #LunchPunch #GROOTgesprek #GROOTfm905
Laerskool Pierneef │ Skool Met Die Grootste Gees
Просмотров 79День назад
GROOTfm 90.5 se 𝘚𝘒𝘖𝘖𝘓 𝘔𝘌𝘛 𝘋𝘐𝘌 𝘎𝘙𝘖𝘖𝘛𝘚𝘛𝘌 𝘎𝘌𝘌𝘚 2024 het op 'n vars oggend die Laerskool Pierneef besoek! En die GEES was GROOT!!! Besoek - Vrydag, 14 Junie 2024 #jouGROOTstefm #GaanGROOT #SkoolMetDieGROOTsteGees #SMDGG #schoolspirit #cheer
Franja du Plessis | Kuier op die #GROOTBrekfis
Просмотров 31114 дней назад
Sy is terug met 'n splinternuwe enkelsnit! Franja du Plessis kuier by Ruben en Charonike op #DieGROOTBrekfis om te gesels oor "Lisensie". #gaanGROOT #JouGROOTstefm
Winston en Charlaine van Wyk se Getuienis | 16 Junie 2024
Просмотров 17214 дней назад
Die wenner van ons Afriskuld kompetisie, Winston en sy vrou Charlaine van Wyk getuig oor die wonderwerke wat met hul gesin gebeur het, omdat hulle gehoorsaam was deur die R500 wat Winston gewen het te skenk aan GROOTfm 90.5 se #GROOTskool projek. Video verskaf deur: Winston van Wyk #gaanGROOT #GROOTverskil #Omgee #care #givingback #jouGROOTstefm
Anke Rothmann oor haar debuut-enkelsnit 'Bang' | #LunchPunch met Francois van Rensburg
Просмотров 18414 дней назад
Anke Rothmann sluit by Francois van Rensburg aan op die #LunchPunch om oor haar debuut-enkelsnit 'Bang' te gesels. Sy deel insigte oor haar musikale reis, die inspirasie agter die liedjie, en haar toekomsplanne in die musiekbedryf. Moenie hierdie inspirerende onderhoud misloop nie! #LunchPunch #GROOTgesprek #GROOTfm905
Cilliers Brink | Gaan Cilliers Brink Aaanbly as Burgemeester?👀 | Die #GROOTtrek met Doepie
Просмотров 2,2 тыс.14 дней назад
In hierdie insiggewende onderhoud op die #GROOTtrek, gesels Doepie en Lise Chris met Cilliers Brink oor sy toekomsplanne en die nuutste verwikkelinge in Tshwane. Kyk saam om meer uit te vind oor die volgende: Cilliers Brink se Toekoms: Gaan hy aanbly as burgemeester of skakel hy oor na 'n provinsiale rol? Goedkeuring van Tshwane se Begroting: Die nuutste besonderhede oor die begroting en wat di...
𝐎𝐮𝐦𝐚 𝐒𝐮𝐬𝐚𝐧 | 𝐃𝐢𝐞 𝐖𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐰𝐞𝐫𝐤 𝐰𝐚𝐭 𝐧𝐚 𝟏𝟐 𝐊𝐢𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬 𝐊𝐲𝐤 | 𝟏𝟐 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟒
Просмотров 18121 день назад
Susan Bezuidenhout (64) is nie 'n gewone ouma nie. Sy is 'n ouma wat na twaalf kinders kyk, waarvan vier haar eie kleinkinders is. Lizelle Lotter, wat die epos aan GROOTfm 90.5 gerig het, sê sy was verras toe sy die kinders ontmoet het, en sien hoe netjies hulle versorg is en hoe goed gemanierd hulle is. Die kinders gesels gemaklik, het goeie selfwaarde en vorder almal goed op skool. Susan se m...
Laerskool Skuilkrans │ Skool Met Die Grootste Gees
Просмотров 83721 день назад
GROOTfm 90.5 se 𝘚𝘒𝘖𝘖𝘓 𝘔𝘌𝘛 𝘋𝘐𝘌 𝘎𝘙𝘖𝘖𝘛𝘚𝘛𝘌 𝘎𝘌𝘌𝘚 2024 het op 'n ysige oggend die VURIGE GEES van Laerskool Skuilkrans nodig gehad! En die GEES was aan die brand🔥!!! Besoek - Vrydag, 7 Junie 2024 #jouGROOTstefm #GaanGROOT #SkoolMetDieGROOTsteGees #SMDGG #schoolspirit #cheer
Mandi du Plooy-Baard | #LunchPunch
Просмотров 13121 день назад
Mandi du Plooy-Baard kuier op die #LunchPunch saam met Francois van Rensburg. Sy praat oor haar terugkeer na die trefferreeks 'Diepewaters'. VRYWARING: Die onderhoud raak 'n onderwerp wat vir sekere kykers onstellend mag wees. Persone wat hulp nodig het rakende geslagsgebaseerdegeweld kan die Suid-Afrikaanse hulplyn vir geslagsgebaseerdegeweld kontak: lifelinesa.co.za/ #LunchPunch #GROOTgesprek...
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
Просмотров 25 тыс.21 день назад
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
𝐇𝐄𝐋𝐏 𝐃𝐔𝐍𝐀𝐘 𝐇𝐎𝐎𝐑 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 | 𝟓 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟒
Просмотров 203Месяц назад
𝐇𝐄𝐋𝐏 𝐃𝐔𝐍𝐀𝐘 𝐇𝐎𝐎𝐑 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 | 𝟓 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟒
Michael Naranjo - 'Going Nowhere Slowly' | #LunchPunch met Francois van Rensburg
Просмотров 157Месяц назад
Michael Naranjo - 'Going Nowhere Slowly' | #LunchPunch met Francois van Rensburg
𝐋𝐚𝐞𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐧𝐥𝐨𝐩𝐚𝐫𝐤 │ 𝐒𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐭 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓𝐒𝐓𝐄 𝐆𝐞𝐞𝐬
Просмотров 659Месяц назад
𝐋𝐚𝐞𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐧𝐥𝐨𝐩𝐚𝐫𝐤 │ 𝐒𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐭 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓𝐒𝐓𝐄 𝐆𝐞𝐞𝐬
𝐃𝐢𝐞 𝐃𝐫𝐚𝐤𝐞𝐧𝐬𝐛𝐞𝐫𝐠 𝐒𝐞𝐮𝐧𝐬𝐤𝐨𝐨𝐫 | #𝐄𝐤𝐕𝐞𝐫𝐤𝐢𝐞𝐬𝐒𝐀 𝐰𝐚𝐧𝐭... | 𝐃𝐢𝐞 #𝐋𝐮𝐧𝐜𝐡𝐏𝐮𝐧𝐜𝐡 𝐦𝐞𝐭 𝐅𝐫𝐚𝐧𝐜𝐨𝐢𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐑𝐞𝐧𝐬𝐛𝐮𝐫𝐠
Просмотров 144Месяц назад
𝐃𝐢𝐞 𝐃𝐫𝐚𝐤𝐞𝐧𝐬𝐛𝐞𝐫𝐠 𝐒𝐞𝐮𝐧𝐬𝐤𝐨𝐨𝐫 | #𝐄𝐤𝐕𝐞𝐫𝐤𝐢𝐞𝐬𝐒𝐀 𝐰𝐚𝐧𝐭... | 𝐃𝐢𝐞 #𝐋𝐮𝐧𝐜𝐡𝐏𝐮𝐧𝐜𝐡 𝐦𝐞𝐭 𝐅𝐫𝐚𝐧𝐜𝐨𝐢𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐑𝐞𝐧𝐬𝐛𝐮𝐫𝐠
𝐖𝐡𝐢𝐭𝐞𝐲 𝐁𝐚𝐬𝐬𝐨𝐧 | #𝐄𝐤𝐕𝐞𝐫𝐤𝐢𝐞𝐬𝐒𝐀 𝐰𝐚𝐧𝐭... | 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓 𝐁𝐫𝐞𝐤𝐟𝐢𝐬 𝐦𝐞𝐭 𝐑𝐮𝐛𝐞𝐧 𝐞𝐧 𝐂𝐡𝐚𝐫𝐨𝐧𝐢𝐤𝐞.
Просмотров 127Месяц назад
𝐖𝐡𝐢𝐭𝐞𝐲 𝐁𝐚𝐬𝐬𝐨𝐧 | #𝐄𝐤𝐕𝐞𝐫𝐤𝐢𝐞𝐬𝐒𝐀 𝐰𝐚𝐧𝐭... | 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓 𝐁𝐫𝐞𝐤𝐟𝐢𝐬 𝐦𝐞𝐭 𝐑𝐮𝐛𝐞𝐧 𝐞𝐧 𝐂𝐡𝐚𝐫𝐨𝐧𝐢𝐤𝐞.
𝐄𝐫𝐧𝐞𝐬𝐭𝐮𝐬 𝐞𝐧 𝐑𝐞𝐧𝐞 𝐏𝐫𝐞𝐭𝐨𝐫𝐢𝐮𝐬 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟐𝟐 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒
Просмотров 83Месяц назад
𝐄𝐫𝐧𝐞𝐬𝐭𝐮𝐬 𝐞𝐧 𝐑𝐞𝐧𝐞 𝐏𝐫𝐞𝐭𝐨𝐫𝐢𝐮𝐬 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟐𝟐 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒
𝐙𝐚𝐧𝐞 𝐌𝐞𝐚𝐬 | #𝐋𝐮𝐧𝐜𝐡𝐏𝐮𝐧𝐜𝐡 𝐦𝐞𝐭 𝐅𝐫𝐚𝐧𝐜𝐨𝐢𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐑𝐞𝐧𝐬𝐛𝐮𝐫𝐠.
Просмотров 50Месяц назад
𝐙𝐚𝐧𝐞 𝐌𝐞𝐚𝐬 | #𝐋𝐮𝐧𝐜𝐡𝐏𝐮𝐧𝐜𝐡 𝐦𝐞𝐭 𝐅𝐫𝐚𝐧𝐜𝐨𝐢𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐑𝐞𝐧𝐬𝐛𝐮𝐫𝐠.
‘𝐧 𝐀𝐧𝐤𝐞𝐫 𝐢𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐌𝐨𝐨𝐭 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟏𝟓 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒
Просмотров 181Месяц назад
‘𝐧 𝐀𝐧𝐤𝐞𝐫 𝐢𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐌𝐨𝐨𝐭 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟏𝟓 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒
𝐀𝐧𝐠𝐞𝐥𝐢𝐪𝐮𝐞 𝐬𝐞 𝐬𝐭𝐨𝐫𝐢𝐞: 𝐕𝐚𝐧 𝐚𝐬𝐡𝐨𝐨𝐩 𝐭𝐨𝐭 𝐬𝐭𝐨𝐫𝐢𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐇𝐎𝐎𝐏! | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟖 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒
Просмотров 126Месяц назад
𝐀𝐧𝐠𝐞𝐥𝐢𝐪𝐮𝐞 𝐬𝐞 𝐬𝐭𝐨𝐫𝐢𝐞: 𝐕𝐚𝐧 𝐚𝐬𝐡𝐨𝐨𝐩 𝐭𝐨𝐭 𝐬𝐭𝐨𝐫𝐢𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐇𝐎𝐎𝐏! | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒
𝐋𝐚𝐞𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐇𝐞𝐫𝐦𝐚𝐧𝐬𝐭𝐚𝐝 │ 𝐒𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐭 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓𝐒𝐓𝐄 𝐆𝐞𝐞𝐬
Просмотров 297Месяц назад
𝐋𝐚𝐞𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐇𝐞𝐫𝐦𝐚𝐧𝐬𝐭𝐚𝐝 │ 𝐒𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐭 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓𝐒𝐓𝐄 𝐆𝐞𝐞𝐬
𝐇𝐨ë𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐄𝐥𝐝𝐨𝐫𝐚𝐢𝐠𝐧𝐞 │ 𝐒𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐭 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓𝐒𝐓𝐄 𝐆𝐞𝐞𝐬
Просмотров 2752 месяца назад
𝐇𝐨ë𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐄𝐥𝐝𝐨𝐫𝐚𝐢𝐠𝐧𝐞 │ 𝐒𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐌𝐞𝐭 𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓𝐒𝐓𝐄 𝐆𝐞𝐞𝐬
𝑫𝒊𝒆 𝑮𝑹𝑶𝑶𝑻 𝑻𝒓𝒆𝒌 | 𝑹𝒐𝒙𝒆𝒕𝒕𝒆
Просмотров 4132 месяца назад
𝑫𝒊𝒆 𝑮𝑹𝑶𝑶𝑻 𝑻𝒓𝒆𝒌 | 𝑹𝒐𝒙𝒆𝒕𝒕𝒆
Die GROOT Brekfis gesels met Dr Caroline Leaf
Просмотров 862 месяца назад
Die GROOT Brekfis gesels met Dr Caroline Leaf
𝐈𝐳𝐚𝐛𝐞𝐥𝐥𝐚 𝐑𝐢𝐬𝐭𝐨𝐰 𝐒𝐞 𝐎𝐨𝐫𝐰𝐢𝐧𝐧𝐢𝐧𝐠 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟏𝟕 𝐀𝐩𝐫𝐢𝐥 𝟐𝟎𝟐𝟒
Просмотров 2432 месяца назад
𝐈𝐳𝐚𝐛𝐞𝐥𝐥𝐚 𝐑𝐢𝐬𝐭𝐨𝐰 𝐒𝐞 𝐎𝐨𝐫𝐰𝐢𝐧𝐧𝐢𝐧𝐠 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟏𝟕 𝐀𝐩𝐫𝐢𝐥 𝟐𝟎𝟐𝟒

Комментарии

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 2 часа назад

    Amen jaaa verseker Steve is n rolmodel man wat staan Vir dit wat hy in Glo en in Wie hy Glo. ❤

  • @antoinettelerouxauthor2538
    @antoinettelerouxauthor2538 2 дня назад

    Ayn Rand is my gunsteling ook. Ek het haar werk begin lees toe ek 'n eesrtejaarstudent aan die Goudstadse Onderwyskollege was. Die boek wat ek toe gelees het was Anthem...

  • @antoinettelerouxauthor2538
    @antoinettelerouxauthor2538 2 дня назад

    Duisend dankies! Steve was reg van die begin af my gunsteling en hy is dit nog steeds. En baie dankie aan jou ook Steve. Jy doen dit nog steeds vir ons almal... 🤗

  • @alabreytenbach3038
    @alabreytenbach3038 3 дня назад

    Lunch time concerts, Staatsteater Pretoria (bestaan die Staatsteater nog?) After Dark...Groete Almamater

  • @user-li3xr1sj2m
    @user-li3xr1sj2m 3 дня назад

    Het vir Steve die heel eerste keer ervaar jare gelede met sy groep " Dusk" in 'n stadssaal ! Brilliant ! Het geweet hy gaan een van ons bestes word ! Love him ❤️

  • @franroos6249
    @franroos6249 3 дня назад

    Sooooo awesome 🎉

  • @richardselmarsterne9557
    @richardselmarsterne9557 4 дня назад

    When he landed at Jan Smuts airport there were 5000 fans to meet Stefaans when he appeared if you do not beleive me ask Gary player he was standing alongside Stefaans?

  • @richardselmarsterne9557
    @richardselmarsterne9557 4 дня назад

    Stefaans Mof maker he sounds like a 75 year old oxygen thief?

  • @olgamarshall8965
    @olgamarshall8965 5 дней назад

    Steve your voice are still the same wow.hello🎉

  • @yvonneels7849
    @yvonneels7849 6 дней назад

    Steve. Jy die beste. Steve het op getree by die pup. Big 5. Was so 6jaar terug. What a night. En photo van ons twee saam. Was nie plek vr ñ muis nie. Was just awesome. ........ And then the song Steve and Theuns sang together 😪. Gè Korsten....Steve......Theuns . ❤

  • @Kwazulujabul
    @Kwazulujabul 7 дней назад

    SA moet gaan kers opsteek by Ruanda, hoe om jou stede rommel vry en skoon the hou. Kigali die skoonste stad in Africa,

  • @tienierabie748
    @tienierabie748 7 дней назад

    Kan daar n groter sang nommer wees as Red gebed en agtet elke man...WOW

  • @carenhohne9452
    @carenhohne9452 8 дней назад

    Lekker man lekker!! Groete uit Perth, Australia

  • @user-wm8lo8ko3g
    @user-wm8lo8ko3g 8 дней назад

    EK WONDER WAT SÊ STEVE OOR SY SEUN WAT SY RUG OP SUUD-AFRIKANERS GEDRAAI HET, DIS Ñ SKANDE DAT DIE JONG MENSE NA RADIKALES TOE GAAN EN HUL RUG OP DIE LAND DRAAI

  • @marietjieswanepoel4253
    @marietjieswanepoel4253 9 дней назад

    Hy bly maar net die beste. Doen so voort en sterkte vorentoe

  • @mariejones2302
    @mariejones2302 9 дней назад

    Awesome interview Steve jy's a LEGEND ❤❤❤

  • @alistairfulton6316
    @alistairfulton6316 9 дней назад

    Baie mooi Steve. Dankie vir alle jou mooi musiek. Beste. Alistair.

  • @sloet-pt1qv
    @sloet-pt1qv 11 дней назад

    Nee wat, sit hom af, sit hom af....

  • @WEF-Badger
    @WEF-Badger 11 дней назад

    As Steve Hofmeyr try om soos Neil Diamond te sing dan weet jy hy is n groot fake en kan nie regtig sing nie.

  • @eliciaschultz6931
    @eliciaschultz6931 11 дней назад

    Steve jy is so amazing! Go Steve Go!

  • @sarahjanegrobler4396
    @sarahjanegrobler4396 13 дней назад

    *FANTASTIES, DANKIE STEVE!!!!* Jy is ons *Movie Star!!!* Ons *Beste Sanger* Ons *Bakleier vir Suid Afrika en Afrikaans!!!* Ons *Nice to chat to...always!!!* *BAIE DANKIE STEVE!!!*

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 13 дней назад

    Bly weg van Ai

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 13 дней назад

    Goeie ou dae

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 13 дней назад

    Great video thanks

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 13 дней назад

    Redgebed absolutely great

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 13 дней назад

    Ja veertig Jaar terug het Ek gese Steve Gaan n Groot Gaan in sy musiek Bly net uit poltiek

  • @KobusSwart260
    @KobusSwart260 13 дней назад

    Steve, het jou in Jacobsbaai gedurende 2007. ❤ ontmoet. Dit was n lekker kuier daardie aand. Mooi loop groete.

  • @Deon-dg8qs
    @Deon-dg8qs 13 дней назад

    Hou so aan.

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j 14 дней назад

    Ek is 'n vryskut Afrikaanse akteur in Johannesburg wat wens vir nog 'n Cilliers Brink wat my stad kan kom regruk. Ek stap vroeg soggens vir oefening en ek tel die vullis in my straat op - elke dag "nuwe" vullis... Mag ons die punt bereik dat daar NIE elke dag "nuwe" vullis by kom nie...

  • @JohanJacobs555
    @JohanJacobs555 14 дней назад

  • @JohanJacobs555
    @JohanJacobs555 14 дней назад

    Dis my ringtone 😂❤

  • @user-hr6vq1jc8d
    @user-hr6vq1jc8d 15 дней назад

    I sd thanks 4 accepting the bribe and gave a bubbly chocolate to the person videoing me when I won a competition as a misfit queen. Steve u are the best.

  • @bushveldkid7640
    @bushveldkid7640 16 дней назад

    Baie mooi gesê en gedoen. Liefde van America af.

  • @TraceyAnnDuPlessis
    @TraceyAnnDuPlessis 16 дней назад

    Be careful Steve there are a lot of Vegans and Vegetarians that are your fans. Groete van Lincoln, UK

  • @albertseegers3074
    @albertseegers3074 17 дней назад

    Wat van die groot trokke wat die N 1 al 5 bane beset en die verkeer strem om te vloei, kan julle nie daardie trokke beperk tot die 2 stadige bane sodat die verkeer weer normaal kan vloei en baie minder ongelukke wees op die N1

  • @billyduplessis2370
    @billyduplessis2370 17 дней назад

    Highjacking en betrokkenheid van Tswane metro Polisie?

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 17 дней назад

    Skakel net die ligte af wat bedags brand. Solar ligte op n paal beteken niks as die paal nie beskerm word met lemme dat nie teen die paal opgeklim kan word nie. Begin sommer in Valhalla om die veld.

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 17 дней назад

    As motoriste wapens dra kan hulle hulself verdedig teen die rowers. Skiet om te dood!

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 17 дней назад

    Verbrand rommel om elektrisiteit op te wek?

  • @Lientjie-ji1pc
    @Lientjie-ji1pc 17 дней назад

    Lekker gemaklike tog insiggewende onderhoud.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 17 дней назад

    dis goed om te hoor,Cilliers!! Kry Tshwane eers weer reg en stewig

  • @jsvanderheever691
    @jsvanderheever691 17 дней назад

    Almal is bewus dat die ooste bevoordeel word en die res is maar stief kinders.

  • @Bruingebak
    @Bruingebak 17 дней назад

    Steve, wat jou oor die jare so suksesvol gemaak het as ’n Suid-Afrikaanse, veelsydige kunstenaar is jou goue stem en die passie wat jy daarmee gemeng het. Ten spyte van al die maatskappye wat onder druk, hul borge van jou onttrek het; omdat hulle polities korrek moes wees', het jy volgehou. Dankie.

  • @anetsmith2301
    @anetsmith2301 19 дней назад

    Ja nee kyk. Steve het n stem een uit n duisend en hy staan vir wat hy glo reg is👍😘love Steve

  • @humelize
    @humelize 19 дней назад

    Steve, jou liedjies is fantasties. Ons is mal oor Devon.

  • @attievanwyk3561
    @attievanwyk3561 19 дней назад

    Steve my man....60 is fokkol.

  • @HesterDuPreez-sf7vg
    @HesterDuPreez-sf7vg 20 дней назад

    Ai daar is net een Steve Hofmeyr luister hier uit Florida VSA pragtig

  • @hardusscheepers9062
    @hardusscheepers9062 21 день назад

    Jy Bly my Yster

  • @AIRview2
    @AIRview2 21 день назад

    Ek ken vir Steve vandat hy op n reuse motorists in n venue ingejaag het. My hart was gesteel. Vir altyd. Die veste is hy! Dankie vir die onderhoud!

  • @chrismullergr5laerskoolmen118
    @chrismullergr5laerskoolmen118 21 день назад

    Mynr ook